Monday, June 21, 2010

Byeenkoms 17 Julie 2010: Paardekraalmonument

Geagte Volksgenoot en vriend en Afrikanerfront lid,

Hiermee wil ek u herinner aan die bogenoemde geleentheid wat plaasvind
op die 17de Julie te Paardekraal monument.

Oorspronklik sou die fees by Paardekraal sowel as by die Vrouemonument
in Bloemfontein plaasvind. Ongelukkig het die bestuur van die Vroue
monument nie hulle weg oopgesien om ons te akkommodeer op hierdie
datum nie.

Daar is nog so paar kleinigheidjies wat aan geskaaf moet word voor die
finale program amptelik aangekondig sal word.

In aanloop tot die fees gaan die Paardekraal Verkenners die agbare
J.G. Strijdom weer inlyf as die Eerste minister van die republiek van
Suid-Afrika. Dit sal om 20:00 plaasvind op Donderdag die 15de Julie
2010n by die standbeeld van J.G. Strydom oorkant die monument.
Op Vrydag die 16de Julie 2010 om 19:00 sal daar 'n Cantus aangebied
word op die Paardekraal terrein. Dit sal sorg vir groot pret, soos die
Cantus gewoonlik is.

Die program vir Saterdag 17 Julie skop eers om 12:00 af. Die manne en
dames wat van vêr af kom, kan dus betyds hiervoor opdaag.
Die dag begin met 'n vlag optog waarna 'n vlag voorstelling gedoen sal
word om ons mense weer te herinner aan die vele volks vlae wat n rol
in ons geskiedenis gespeel het.
Hierna vind die opening plaas, gevolg deur twee bekwame sprekers: Mnr.
Andries Breytenbach (Voorsitter van die Afrikanerfront) en Prokureur
Paul Kruger van die Volksraadsverkiesing kommissie.
Daarna sal ons op eg Boere tradisie vermaak word met Volkspele.

Daar is ook deurlopend kos stalletjies wat beman word deur die kerke
wat geaffilieer is by die Paardekraal fees kommissie.
Daar sal ook 'n skyfskiet, bok drol spoeg en vele ander stalletjies
wees wat sal sorg vir vermaak.
Die boekwurms kan uitsien na egte volkseie boeke.

Radio Pretoria gaan ook die dag saam met ons deurbring.

Ek wil 'n beroep op alle Afrikanerfront organisasies doen om hierdie
inligting onder al julle lede te versprei. Alle Afrikanerfront
organisasies kan 'n gratis inligtings stalletjie beman op hierdie dag.
Indien daar volkseie produkte verkoop wil word, kan u my ook kontak om
te hoor wat die koste, indien enige, daaraan verbonde sal wees. Daar
is sovêr slegs 'n handjie vol organisasies wat wel aangedui het dat
hulle hiervan gebruik sal maak. Dit is die ideale geleentheid om jou
organisasie te bemark onder volkseie mense.

Daar kan ook gebruik gemaak word van die kamp terrein op die
Paardekraal perseel vir die wat van vêr af kom, of wat nie op en af
wil ry nie. Die wat net wil saam kuier is ook meer as welkom. Die
terrein is omhein met 'n elektriese heining, dus is veiligheid nie 'n
probleem nie. Daar is ook warm water in die ablusie blokke beskikbaar
vir die wat nie kans sien vir 'n koue stort nie.

Kom geniet hierdie naweek saam met ons.

Vir enige navrae kan Alwyn de Klerk gekontak word op 082 940 8825 of
by alwyn@fenco.co.za.


http://www.bravoland.co.za/forum/index.php/topic,5414.0.html

Saturday, May 8, 2010

Hemelvaartdag

Die Verkenners Beweging van Suid-Afrika steun die oproep van die
Oranje Sake Instituut en die Oranje Sakekamer van Pretoria op
volksgenote om Hemelvaartdag, die 13de Mei 2010 in dankbaarheid
teenoor die Almagtige Vader deur te bring. Ook word die beroep op
volksgenote met besighede om hierdie dag hule besighede te sluit en
volksgenote wat werknemers is, om verlof te neem gesteun. Die
Verkenners Beweging van Suid-Afrika doen 'n beroep op alle
lidorganisasies van die Afrikanerfront en Afrikaanse kerke, om hierdie
oproep te steun en ook hulle lede aan te moedig om hierdie dag te
eerbiedig.


Ben Geldenhuys
President
Verkenners Beweging van Suid-Afrika

Wednesday, April 28, 2010

Voortrekkermonument verklaarde instelling ?

28 April 2010


Die Voortrekkermonument is tans besig met wat hulle beskryf as 'n
omvattende oudit. Een van die aspekte, is 'n emmosionele oudit wat met
behulp van 'n vraelys gedoen word wat genoem word 'n quo vadis
vraelys.

Op die webwerf van die Voortrekkermonument is die vraelys beskikbaar
en daar is ook op hierdie webwerf 'n verduideliking van die doel van
hierdie vraelys. In die agtergrondinligting word verduidelik en ek
haal aan: "Gegewe die finansiële omstandighede moet daar onder andere
bepaal word wat die wenslikheid al dan nie daarvan is om hierdie
instellings as nasionaal verklaarde instellings te laat registreer."

Ter verduideliking van wat 'n verklaarde instelling is, word die
volgende aangebied: In die eenvoudigste moontlike terme is 'n
verklaarde kulturele instelling (hierna net na verwys as "verklaarde
instelling"), 'n instansie wat aan die staat behoort. Dit word 100%
deur die staat befonds en hoewel ander fondsinsamelings-projekte gehou
kan word, word die totale begroting besonder streng beheer en is die
'Public Finances Management Act - (PFMA)" 100% van toepassing. Met die
ander funksies van so 'n instelling word nie ingemeng nie, maar
aspekte soos swart ekonomiese bemagtiging ("BEE"), voorsieningsbestuur
("supply chain management"), aankope is 100% van toepassing.

Vir menigte volksgenote is dit totaal onaanvaarbaar dat daar enigsins
gedink kan word om die Voortrekkermonument in 'n verklaarde instelling
te verander, veral omdat die bestuur deeglik bewus is van die gevolge
van so skuif. Gevolglik het talle besorgde volksgenote ander
volksgenote aangemoedig om die vraelys in te vul. ds. Coen Janse van
Rensburg van Natal het ook die APK lidmate versoek om hierdie vraelys
in te vul en het die volgende motivering daarvoor gegee: "Ek sluit
hierby in 'n vraelys wat gaan bepaal wat met die Voortrekkermonument
in Pretoria gaan gebeur. Die betrokkenes tans by die monument wil dit
aan 'n swart bemagtigings organisasie "verkoop". Die volgende een is
glo Bloedrivier."

Hierdie boodskap is ook op die voorblad van die APK se webwerf geplaas.

Let asb dat die woord "verkoop" in aanhalingstekens is. Enige iemand
met 'n basiese begrip van skryf en leestekens, sal weet wat bedoel
word wanneer 'n woord in aanhalingstekens geskryf word, binne die sin
wat ds. Coen dit geskryf het. Enige iemand behalwe Gert Opperman.....

My e-pos is vandag bevuil met 'n e-pos wat oorspronklik van Gert
Opperman afgekom het waarin hy nie net in die karakter van ds. Coen
klim nie, maar waar hy ook ds. Coen as leuenaar verklaar.

Sy e-pos lui as volg na hy die boodskap op die APK webwerf aangehaal het:

"As dit bloot was dat ds van Rensburg van die AP Kerk Newcastle nie
ingelig was nie, kon 'n mens dalk nog probeer het om hom sy onkunde te
vergewe. Hy, as predikant, behoort egter te weet dat baie mense hom
as geloofwaardig sal beskou en sal glo dat sy uitsprake sekerlik
vooraf bevestig is en die toets van waarheid en billikheid behoort te
kan deurstaan. Dieselfde geld natuurlik vir u tuisblad as amptelike
mondstuk van die AP Kerk. Helaas!

Graag word bevestig dat die bewering oor die voorneme om die monument
"aan 'n swart bemagtigingsorganisasie te verkoop", 'n volslae leuen
is, asook die suggestie dat Bloedrivier volgende sou wees. 'n Mens kan
nie anders as om ds van Rensburg se eerlikheid, objektiwiteit en
kwaadgesinde klimaatskepping ernstig te bevraagteken nie. As dit is
hoe hy navorsing doen en "feite" voor verkondiging daarvan bevestig,
sal ek persoonlik dit moeilik vind om ooit ernstig te luister na enige
boodskap wat hy uit die Bybel verkondig, maar gelukkig is ek nie 'n
lid van sy gemeente nie.

Graag word drie afskrifte van sake wat onlangs wyd in die media
gerapporteer is, vir u insae hierby aangeheg. Dit word vertrou dat u
dieselfde prominensie daaraan sal gee op u tuisblad as wat u aan ds
van Rensburg se onwaarhede en onwaardighede gegee het. As minimum
behoort u onverwyld die feite reg te stel en om verskoning te vra, in
belang van u eie beeld en geloofweardigheid as die AP Kerk se
Direkteur van Kerkadministrasie.

Die uwe

Gert Opperman"


Na aanleiding van Gert Opperman se onvermoeë om te lees en te verstaan
wat op die webwerf van die Voortrekkermonument geskryf staan en ook
weens sy onvermoeë om te verstaan wat beteken 'n woord wat in
aanhaalingstekens geskryf staan, sal die Verkenners Beweging van
Suid-Afrika die CVO skool in Pretoria versoek en betaal sodat Gert
Opperman 'n paar Afrikaanse lesse saam met die graad 3 klas kan
bywoon. Dit is immers belangrik dat 'n man wat die posisie van hoof
uitvoerende beampte beklee by die Voortrekkermonument, nie homself en
by implikasie die Voortrekkermonument, belaglik maak, bloot omdat hy
nie basiese leesvaardighede het nie. Ons hoop en vertrou dat Gert
Opperman na hy hierdie vaardighede aangeleer het, sal verstaan wat
geskryf staan op die Voortrekkermonument se webwerf en ook verstaan
wat ds. Coen geskryf het. Verder dring ons daarop aan dat Gert
Opperman die eerbare ding sal doen en ds. Coen verskoning vra vir die
kwaadwillige ongegronde beledigings.

Die uwe,

Ben Geldenhuys
President
Verkenners Beweging van Suid-Afrika

Ns. Ek hoop nie hier is te veel groot woorde in hierdie skrywe nie en
dat Gert Opperman die inhoud hiervan sal verstaan. Dit het my opgeval
dat Mnr. Opperman "VTM" skryf wanneer hy na die Voortrekkermonument
verwys, ek neem aan "Voortrekkermonument" is een van daardie groot
woorde waarmee hy sukkel .

Thursday, March 25, 2010

VVK Registrasiedag

Registrasie-dag op Kleinfontein


Datum: 26 Maart 2010
Tyd: 15:00 - 21:00
Plek: Uit-en-Tuissentrum, Kleinfontein

Vanaf 17:00 kan aandetes by die geleentheid gekoop word.
Kerrie en rys teen R15,
vetkoek en maelvleis teen R12,
worsbroodjies teen R12
Koeldrank teen R8 en
heerlike poeding teen R5.
Gratis Koffie en tee!

'n Jong belowende kunstenaressie sal met haar sang ons aand kom kort maak.
Kinders kan baljaar op die springkasteel terwyl Pappas en Mammas
rondstaan en kuier.
Ouer mense sal 'n sitplekkie hê in die groot markiestent.

Ons het 'n rekening by KSKK ge-open: VVK-registrasies. Alle donasies
wat mense aan die VVK wil maak, sal deur die bankbestuurder oorgeplaas
word na VVK se bankrekening. Al die inkomste van die aand gaan ook na
die VVK se fondse. Ons borge het dit vir ons moontlik gemaak dat ons
bykans al die kostes kon dek.
Ons dank aan HVO wat baie ruim bygedra het,
asook Paradisum vir sy mooi bydrae.
Verder ons dank aan GHA, KSK Coetser Drukkers, Louisa Beyers
(kunstenaar), en vele meer!

Bankbesonderhede:
ABSA Bank (tjekrekening)
Kleinfontein SKK
Rek. nr 4060092627
Takkode: 632005
Verw. 126G


Navrae: Jan Beyers 082 443 0205
Namens Registrasie-beamptes
Kleinfontein

Wednesday, March 24, 2010

Projek 2010 Poslys

Geagte volksgenote

Ons wil u graag bewus maak van Projek 2010 en verwante gebeure. Ons
wil u ook inlig oor die voortdurende aanslae wat op ons volksgenote se
lewens gemaak word.

Daarvoor wil ons Projek 2010 se poslys uitbrei.

Stuur gerus 'n e-pos aan:

inligting@projek2010.co.za

indien u op die poslys geplaas wil word. Maak die onderwerp van die
e-pos "Projek 2010 poslys" om dit vir ons makliker te maak.

Besoek gerus ook ons webwerf by:

http://www.volksmoord.co.za

Ons sien uit daarna om van u te verneem.

Werner Smook
Projek 2010

Monday, March 22, 2010

Amptelike persverklaring uit Bravoland

Menseregtedag 2010

Dit is ironies dat Suid-Afrika 'n publieke vakansiedag het met die
"Menseregtedag". Dit terwyl 'n gemeenskap van Suid-Afrika, die
Afrikanervolk, geen menseregte gegun word nie. Selfs die mees basiese
mensereg, die reg op lewe, is nou die Afrikaner ontneem, deur Julius
Malema se sing van die lied "Skiet die boere, hulle is verkragters".
Die ANC beheerde regering van die dag se regverdiging van die sing van
hierdie lied, het ook tot gevolg dat dit nou feitlik regerings beleid
geword het. Gevolglik, het die ANC beheerde regering nou oorlog
verklaar teen 'n segment van die burgery – die Afrikanervolk.

Alhoewel die belangrikste mensereg,die reg op lewe, is dit ook nie
die enigste mensereg van die Afrikaner wat vertrap word nie.
Regeringbeleid soos Affirmative action, Swart ekonomiese bevoordeling
en kwotastelsels in sport en skole, het tot gevolg dat die Afrikaner
op alle lewenstereine onderdruk en verdruk word. Om die Afrikaner se
reg tot lewe te ontneem, is seker die logiese volgende stap.

Daarom sal geen regdenkende Afrikaner meemaak aan hierdie klug van
Menseregtedag nie en eerder hierdie dag gebruik om defensiewe
maatreels op te skerp vir die nuwe vlaag aanvalle wat gaan volg op die
skares wat vandag weer opgesweep gaan word.

http://www.bravoland.co.za/forum/index.php?topic=5313.msg67992;topicseen#new

Friday, March 19, 2010

Boere-dans

Die Volksraad Verkiesing Kommissie hou 'n Boere-dans op Vrydag 7
Mei om 19:00 by Die Boskombuis te Kleinfontein, Pretoria. Die koste
beloop R150 per persoon en sluit 'n smaaklike ete in. Ons nooi u
hiermee uit om die aand saam met ons te kom geniet.

Daar is ook stalletjies beskikbaar teen R100 elk vir die wat iets daar
wil verkoop. U kan die kantoor skakel om meer
daaromtrent uit te vind.

Enige bydraes in die vorm van donasies of borge sal baie welkom
wees.

Kontak die kantoor by 012 803 0712 of per e-pos by
vvkinligting@gmail.com vir meer inligting.

Tuesday, March 16, 2010

Malema-moorde

Mediaverklaring - 16 Maart 2010

Na aanleiding van 'n televisiedebat tussen onder meer die
Verkennersbeweging en die ANC, het die ANC bekend gemaak dat hulle,
ten spyte van verdere plaasmoorde wat gevolg het op Malema se opdrag
dat Boere geskiet moet word, sing van die liedjie "SKIET DIE BOER"
steeds goedkeur en derhalwe aanmoedig. Vanweë die bedreiging van
hierdie rassistiese haat wat die ANC teenoor Blankes openbaar, wil die
Verkennersbeweging 'n beroep op FIFA doen om die sokkerwêreldbeker in
Suid-Afrika te stop. Dit is duidelik dat die Blankes vir die ANC 'n
teiken geword het om uit te moor en uit te wis. Dit sou gevolglik dus
onverskillig wees as blanke toeriste wat na Suid-Afrika kom, nie
betyds gewaarsku word dat ook hulle lewens bedreig word en dat hulle
ook teikens van die ANC sal wees.

Weens die oorweldigende steun vir die uitdaging wat Ben Geldenhuys van
die Verkennersbeweging aan Malema gerig het om hom om 12:00 op Vrydag
19 Maart 2010 te Fort Schanskop te kom skiet, het die
Verkennersbeweging besluit om 'n beroep op Suid-Afrikaners te doen om
op 19 Maart 2010 om 12:00 'n minuut stilte te handhaaf uit respek vir
die talle boere wat reeds sedert 1994 vermoor is.

Die Verkenners sal ook alle plaasmoorde wat na 8 Maart 2010 gepleeg
word as "Malema-moorde" beskou. Ons doen derhalwe 'n beroep op
volksgenote om hierdie voorbeeld te volg, want 8 Maart 2010 is immers
die datum waarop Malema aan sy ondersteuners opdrag gegee het om boere
te skiet, omdat hulle kwansuis verkragters is. Die Verkenners beskou
dit as 'n lae intensiteit oorlogsverklaring teen die Afrikaners in
besonder die blankes in die algemeen. Ons doen dus 'n beroep op
Afrikaners en alle ander blankes om paraat te wees teen voortgesette
lafhartige moordaanvalle wat op Malema se opdrag gaan volg en dit met
sukses af te weer.

Monday, March 15, 2010

Liedere van ons stryd !

Die terroriste beweer die liedere is "tradisionele" erfbesit en beeld
hulle "struggle" uit. Aangesien ons nou die onderdruktes is, kan ons
mos ook ons eie "struggle" lied sing. Veral as dit op die wysie van 'n
tradisionele liedjie is. Miskien iets soos hierdie wat op die wysie
van "Bobbejaan klim die berg" is :

Die swartes betree my plaas, moorddadig en veglustig
Die swartes betree my plaas, moorddadig en veglustig
Die swartes betree my plaas om ons boere te vermoor
Skiet dood die barbaarse bobbejaan
O moenie huil nie, o moenie treur nie, ons eie volkstaat kom weer
O moenie huil nie, o moenie treur nie, ons eie volkstaat kom weer
.

En die volgende 1 op die wysie van "Pinochio die houtpop" :

Houtkabouter, jy's 'n stouter,
Jy laat jou tog so maklik vang,
En raak dan altyd vreeslik bang,
Jou klein kalant
Ju-li-i-ius

Stortkop apie, hy's jou basie
Sy naam is Zuma en hy teel
As jy so saam met hom wil steel,
Jou klein kalant
Ju-li-i-ius

Houtkop kindjie, lostong mondjie,
wat jou mannewalis met ons deel.
Jy wat ons plase ook wil steel,
jou klein kalant.
Ju-li-i-ius

Uitdaging aan Malema

Media Verklaring

11 Maart 2010

Die Verkenners Beweging van Suid-Afrika, het met woede kennis geneem van die
leier van die ANC jeugliga se oproep dat boere geskiet moet word. Sedert
1994, toe die ANC oorgeneem het, is daar reeds meer as 3000 boere, meestal
bejaardes en vrouens, op die wreedste moontlike manier op plase vermoor. Die
regering van die dag maak ook hierdie moorde af as blote misdaad, maar as
mens in ag neem dat in baie gevalle niks gesteel word nie, is dit onsinnig
om hierdie wreedheid as blote misdaad af te maak.

Malema se uitlating word deur die Verkenners Beweging van Suid-Afrika geag
as aanhitsing tot plaasmoorde en is vir die Verkenners totaal onaanvaarbaar.
Veral as in ag geneem word dat dit meestal bejaardes en vrouens is wat op
plase vermoor word.

"As Malema so graag 'n boer wil skiet, laat hy my kom skiet en nie ander
mense aanhits om weerlose bejaardes en vrouens te vermoor nie" het die
Nasionale Sekretaris van die Verkenners Beweging, Mnr. Ben Geldenhuys gesê.
Hy het bygevoeg: "Om dit vir hom maklik te maak, sal ek op die 19de Maart
2010 om 12h00, by Fort Schanskop vir hom wag".

Die Verkenners Beweging het ook kennis geneem van talle klagtes wat teen
Malema ingedien is by die menseregte kommissie, die Verkenners is egter van
mening dat hierdie klagtes tot niks sal uitloop, aangesien Malema
klaarblyklik superklas burgerskap het.

Ben Geldenhuys

Nasionale Sekretaris

Verkenners Beweging van Suid-Afrika