Thursday, March 25, 2010

VVK Registrasiedag

Registrasie-dag op Kleinfontein


Datum: 26 Maart 2010
Tyd: 15:00 - 21:00
Plek: Uit-en-Tuissentrum, Kleinfontein

Vanaf 17:00 kan aandetes by die geleentheid gekoop word.
Kerrie en rys teen R15,
vetkoek en maelvleis teen R12,
worsbroodjies teen R12
Koeldrank teen R8 en
heerlike poeding teen R5.
Gratis Koffie en tee!

'n Jong belowende kunstenaressie sal met haar sang ons aand kom kort maak.
Kinders kan baljaar op die springkasteel terwyl Pappas en Mammas
rondstaan en kuier.
Ouer mense sal 'n sitplekkie hê in die groot markiestent.

Ons het 'n rekening by KSKK ge-open: VVK-registrasies. Alle donasies
wat mense aan die VVK wil maak, sal deur die bankbestuurder oorgeplaas
word na VVK se bankrekening. Al die inkomste van die aand gaan ook na
die VVK se fondse. Ons borge het dit vir ons moontlik gemaak dat ons
bykans al die kostes kon dek.
Ons dank aan HVO wat baie ruim bygedra het,
asook Paradisum vir sy mooi bydrae.
Verder ons dank aan GHA, KSK Coetser Drukkers, Louisa Beyers
(kunstenaar), en vele meer!

Bankbesonderhede:
ABSA Bank (tjekrekening)
Kleinfontein SKK
Rek. nr 4060092627
Takkode: 632005
Verw. 126G


Navrae: Jan Beyers 082 443 0205
Namens Registrasie-beamptes
Kleinfontein

Wednesday, March 24, 2010

Projek 2010 Poslys

Geagte volksgenote

Ons wil u graag bewus maak van Projek 2010 en verwante gebeure. Ons
wil u ook inlig oor die voortdurende aanslae wat op ons volksgenote se
lewens gemaak word.

Daarvoor wil ons Projek 2010 se poslys uitbrei.

Stuur gerus 'n e-pos aan:

inligting@projek2010.co.za

indien u op die poslys geplaas wil word. Maak die onderwerp van die
e-pos "Projek 2010 poslys" om dit vir ons makliker te maak.

Besoek gerus ook ons webwerf by:

http://www.volksmoord.co.za

Ons sien uit daarna om van u te verneem.

Werner Smook
Projek 2010

Monday, March 22, 2010

Amptelike persverklaring uit Bravoland

Menseregtedag 2010

Dit is ironies dat Suid-Afrika 'n publieke vakansiedag het met die
"Menseregtedag". Dit terwyl 'n gemeenskap van Suid-Afrika, die
Afrikanervolk, geen menseregte gegun word nie. Selfs die mees basiese
mensereg, die reg op lewe, is nou die Afrikaner ontneem, deur Julius
Malema se sing van die lied "Skiet die boere, hulle is verkragters".
Die ANC beheerde regering van die dag se regverdiging van die sing van
hierdie lied, het ook tot gevolg dat dit nou feitlik regerings beleid
geword het. Gevolglik, het die ANC beheerde regering nou oorlog
verklaar teen 'n segment van die burgery – die Afrikanervolk.

Alhoewel die belangrikste mensereg,die reg op lewe, is dit ook nie
die enigste mensereg van die Afrikaner wat vertrap word nie.
Regeringbeleid soos Affirmative action, Swart ekonomiese bevoordeling
en kwotastelsels in sport en skole, het tot gevolg dat die Afrikaner
op alle lewenstereine onderdruk en verdruk word. Om die Afrikaner se
reg tot lewe te ontneem, is seker die logiese volgende stap.

Daarom sal geen regdenkende Afrikaner meemaak aan hierdie klug van
Menseregtedag nie en eerder hierdie dag gebruik om defensiewe
maatreels op te skerp vir die nuwe vlaag aanvalle wat gaan volg op die
skares wat vandag weer opgesweep gaan word.

http://www.bravoland.co.za/forum/index.php?topic=5313.msg67992;topicseen#new

Friday, March 19, 2010

Boere-dans

Die Volksraad Verkiesing Kommissie hou 'n Boere-dans op Vrydag 7
Mei om 19:00 by Die Boskombuis te Kleinfontein, Pretoria. Die koste
beloop R150 per persoon en sluit 'n smaaklike ete in. Ons nooi u
hiermee uit om die aand saam met ons te kom geniet.

Daar is ook stalletjies beskikbaar teen R100 elk vir die wat iets daar
wil verkoop. U kan die kantoor skakel om meer
daaromtrent uit te vind.

Enige bydraes in die vorm van donasies of borge sal baie welkom
wees.

Kontak die kantoor by 012 803 0712 of per e-pos by
vvkinligting@gmail.com vir meer inligting.

Tuesday, March 16, 2010

Malema-moorde

Mediaverklaring - 16 Maart 2010

Na aanleiding van 'n televisiedebat tussen onder meer die
Verkennersbeweging en die ANC, het die ANC bekend gemaak dat hulle,
ten spyte van verdere plaasmoorde wat gevolg het op Malema se opdrag
dat Boere geskiet moet word, sing van die liedjie "SKIET DIE BOER"
steeds goedkeur en derhalwe aanmoedig. Vanweë die bedreiging van
hierdie rassistiese haat wat die ANC teenoor Blankes openbaar, wil die
Verkennersbeweging 'n beroep op FIFA doen om die sokkerwêreldbeker in
Suid-Afrika te stop. Dit is duidelik dat die Blankes vir die ANC 'n
teiken geword het om uit te moor en uit te wis. Dit sou gevolglik dus
onverskillig wees as blanke toeriste wat na Suid-Afrika kom, nie
betyds gewaarsku word dat ook hulle lewens bedreig word en dat hulle
ook teikens van die ANC sal wees.

Weens die oorweldigende steun vir die uitdaging wat Ben Geldenhuys van
die Verkennersbeweging aan Malema gerig het om hom om 12:00 op Vrydag
19 Maart 2010 te Fort Schanskop te kom skiet, het die
Verkennersbeweging besluit om 'n beroep op Suid-Afrikaners te doen om
op 19 Maart 2010 om 12:00 'n minuut stilte te handhaaf uit respek vir
die talle boere wat reeds sedert 1994 vermoor is.

Die Verkenners sal ook alle plaasmoorde wat na 8 Maart 2010 gepleeg
word as "Malema-moorde" beskou. Ons doen derhalwe 'n beroep op
volksgenote om hierdie voorbeeld te volg, want 8 Maart 2010 is immers
die datum waarop Malema aan sy ondersteuners opdrag gegee het om boere
te skiet, omdat hulle kwansuis verkragters is. Die Verkenners beskou
dit as 'n lae intensiteit oorlogsverklaring teen die Afrikaners in
besonder die blankes in die algemeen. Ons doen dus 'n beroep op
Afrikaners en alle ander blankes om paraat te wees teen voortgesette
lafhartige moordaanvalle wat op Malema se opdrag gaan volg en dit met
sukses af te weer.

Monday, March 15, 2010

Liedere van ons stryd !

Die terroriste beweer die liedere is "tradisionele" erfbesit en beeld
hulle "struggle" uit. Aangesien ons nou die onderdruktes is, kan ons
mos ook ons eie "struggle" lied sing. Veral as dit op die wysie van 'n
tradisionele liedjie is. Miskien iets soos hierdie wat op die wysie
van "Bobbejaan klim die berg" is :

Die swartes betree my plaas, moorddadig en veglustig
Die swartes betree my plaas, moorddadig en veglustig
Die swartes betree my plaas om ons boere te vermoor
Skiet dood die barbaarse bobbejaan
O moenie huil nie, o moenie treur nie, ons eie volkstaat kom weer
O moenie huil nie, o moenie treur nie, ons eie volkstaat kom weer
.

En die volgende 1 op die wysie van "Pinochio die houtpop" :

Houtkabouter, jy's 'n stouter,
Jy laat jou tog so maklik vang,
En raak dan altyd vreeslik bang,
Jou klein kalant
Ju-li-i-ius

Stortkop apie, hy's jou basie
Sy naam is Zuma en hy teel
As jy so saam met hom wil steel,
Jou klein kalant
Ju-li-i-ius

Houtkop kindjie, lostong mondjie,
wat jou mannewalis met ons deel.
Jy wat ons plase ook wil steel,
jou klein kalant.
Ju-li-i-ius

Uitdaging aan Malema

Media Verklaring

11 Maart 2010

Die Verkenners Beweging van Suid-Afrika, het met woede kennis geneem van die
leier van die ANC jeugliga se oproep dat boere geskiet moet word. Sedert
1994, toe die ANC oorgeneem het, is daar reeds meer as 3000 boere, meestal
bejaardes en vrouens, op die wreedste moontlike manier op plase vermoor. Die
regering van die dag maak ook hierdie moorde af as blote misdaad, maar as
mens in ag neem dat in baie gevalle niks gesteel word nie, is dit onsinnig
om hierdie wreedheid as blote misdaad af te maak.

Malema se uitlating word deur die Verkenners Beweging van Suid-Afrika geag
as aanhitsing tot plaasmoorde en is vir die Verkenners totaal onaanvaarbaar.
Veral as in ag geneem word dat dit meestal bejaardes en vrouens is wat op
plase vermoor word.

"As Malema so graag 'n boer wil skiet, laat hy my kom skiet en nie ander
mense aanhits om weerlose bejaardes en vrouens te vermoor nie" het die
Nasionale Sekretaris van die Verkenners Beweging, Mnr. Ben Geldenhuys gesê.
Hy het bygevoeg: "Om dit vir hom maklik te maak, sal ek op die 19de Maart
2010 om 12h00, by Fort Schanskop vir hom wag".

Die Verkenners Beweging het ook kennis geneem van talle klagtes wat teen
Malema ingedien is by die menseregte kommissie, die Verkenners is egter van
mening dat hierdie klagtes tot niks sal uitloop, aangesien Malema
klaarblyklik superklas burgerskap het.

Ben Geldenhuys

Nasionale Sekretaris

Verkenners Beweging van Suid-Afrika

Thursday, March 11, 2010

Afrikanerfront aksie

Geagte Volksorganisasies

Hiermee wil ons graag aan u die besonderhede van die
spitbraaikompetisie bekend maak.

Doel: Interaksie van volksorganisaies op 'n informele vlak sowel as
fondsinsameling geleentheid vir u organisasie en die Afrikanerfront.
Datum: 10 April 2010
Plek: Kleinfontein Sportgronde
Tyd: 08h30


BENODIGHEDE WAT U MOET SAAMBRING:
Spitbraai en vleis (skaap,hoender,os.........).
Eie vuur (Kragpunte word voorsien alleenlik vir die spit om te draai).
Eie tafels, stoele en tent afdakkie.
Elektriese verlengingskoord.
Enige iets wat die stalletjie mooi sal opkikker (Daar is 'n prys vir
die oorspronlikste stalletjie).

Elke organisasie sal kaartjies ontvang om te verkoop teen R60.00 per
volwassenes en R20.00 vir kinders onder die ouderdom van 12 jaar.(Neem
asseblief kennis die aantal kaartjies sal afhang van die hoeveelheid
vleis wat u op die spit het).
Alle inkomste uit die kaartjie verkope word saam getel en verdeel
tussen die Afrikanerfront en deelnemende organisasies na vereffening
van die uitgawes.

Aksie Vrouekrag verskaf eetgerei en bykosse ( Pap en sous, rys,
tuisgebakte brood met konfyt en mengelslaai.).

Daar gaan drie pryse wees en sal soos volg beoordeel word:

Prys vir die lekkerste spit .
Prys vir die oorspronklikste spit stalletjie.
Prys vir die spit stalletjies met die beste gees.

Indien u organisasie 'n prys wil borg sal dit baie waardeer
word.Dankie aan Huis Van Oranje wat reeds van die pryse geborg het.

Besprekings vir enige ander stalletjies behalwe kos kan gedoen word by
Sonja 0823916990 teen R100.00 'n stalletjie. Neem asseblief kennis dat
stalletjies by 08h30 opgeslaan moet wees.Verkope kan om 09h15 begin.
Daar sal verskeie kosstalletjies deur die dag beskikbaar wees asook 'n
springkasteel vir die kinders.

Voorlopige program vir die dag:

08h30 – 09h15 Vlaghysing

Opening – Andries Breytenbach

Verwelkoming – Aliena Beyers

Praatjie oor Van Riebeeckdag – Henk van de Graaf

10h00 – 10h30 Volkspele

11h00 – 12h00 Penkoppe (Boereorkes)

13h00 – 14h00 Kunstenaar - Ruan Wepener

14h00 – 14h30 Beoordeling van spit stalletjies ('Alet Erasmus van
Radio Pretoria en span)
Bekendmaking van wenners

14h30 tot laat Lekker saam kuier

Indien u belangstel, kontak ons asseblief voor Vrydag 12 Maart 2010
per e-pos aan anneke@platinumfinancial.co.za of skakel ons by
onderstaande nommers:

Aliena Beyers - 082 426 5589
Anneke Geldenhuys – 083 980 4366


Boeregroete,

Donkerhoek Aksie Vrouekrag.

Thursday, February 25, 2010

Belaglike prysverhoging op elektrisiteit skep geleenthede

Na die aankondiging dat Nersa 'n tariefverhoging van 24,8% vir
vanjaar van April vir Eskom toegestaan het, het talle organisasies met
goeie reg negatief gereageer. Dit is ooglopend dat dit negatief sal
inwerk op al fasette van die ekonomie en daarom is dit nie nodig om
die ooglopende hier te herhaal nie. Dit is ook nie nodig om dit uit te
spel dat die ANC regering nie sy inflasie teikens sal bereik nie en
ook nie sy teiken in ekonomiese groei nie. Wat dalk wel nodig is om te
noem, is dat dit vir die Afrikaner nuwe geleenthede skep, wat hy
verseker sal aangryp. Dit is nodig om dit te noem, aangesien ons volk
blykbaar so gewoond geraak het aan kla, dat ons vergeet het dat ons
volk op sy beste is wanneer dinge die swaarste gaan.

Die realiteit van die omstandighede is dat dinge nie gaan verbeter
nie, in teendeel, dit gaan oor die volgende paar jaar net vererger.
Aan die anderkant van die munt is dit ook so dat daar reeds
alternatiewe is vir ESKOM en dat verskeie Afrikanerentrepeneurs reeds
geruime tyd hieraan werk. Met die realiteitsbom wat nou gelos is deur
Nersa, voorsien die OSI dat verskeie alternatiewe binne enkele maande
beskikbaar sal wees. Die OSI sal ook 'n taakspan aanstel om hierdie
alternatiewe te ondersoek om te verseker dat hierdie oplossings binne
die volksekonomie bly en daardeur tot voordeel van die volk.

Die OSI doen 'n beroep op volksgenote om realisties te wees oor Afrika
en om te besef dat waansinnige ekonomiese besluite is die norm reg oor
Afrika en Suid-Afrika is nie 'n uitsondering nie. Daar word ook 'n
beroep op volksgenote gedoen om die realiteit van ons volk te besef,
want die spreekwoord lui nie verniet "'n boer maak 'n plan" nie.


Ben Geldenhuys
Oranje Sake Instituut

http://www.bravoland.co.za/forum/index.php/topic,5281.new.html#new

Tuesday, January 26, 2010

Nuus van die VVK

Op Saterdag 23 Januarie 2010 het die VVK onder die uiters bekwame
leiding van Mnr. Dolf Buitendag 'n strategiese beplanningsessie gehou;
bygewoon deur die Sentrale Komitee, Verkiesing Streek-Koördineerders
vanoor die hele land; asook ander belangstellendes (waaronder die
nimlike en skerpsinnige Professor Adriaan Pont – dankie vir die
insette, Prof!).


Die beplanningsessie vorm 'n waterskeiding in VVK-beplanning tot
dusver; aangesien besluit is om wel 'n verkiesingsdatum asook beoogde
kieser-getalle vas te stel – alles aspekte waaraan die VVK homself tot
dusver nie wou vasbind nie. Daar is egter gevoel dat die uitdagings in
die oë gekyk moet word en teiken-getalle en teiken-datums vasgestel
moet word, sodat almal van ons vaster doelwitte het om heen te werk.

'n Reusagtige hoeveelheid werk is in die loop van die beplanningsessie
geïdentifiseer; en die doelwitte wat gestel is kom neer op die
volgende:
*Beoogde aantal kieser-registrasies: minimum van 200 – 250 000 persone.
*Aankondiging van verkose Volksraad: 31 Mei 2011 (laasgenoemde datum
sal ook die 50-jarige herdenking wees van die totstandkoming van die
Republiek van Suid-Afrika op 31 Mei 1961)

Bogenoemde impliseer die volgende afsnydatums:
*kieser-getalle op 60 000 - kerf teen 30 Junie 2010.
*kieser-getalle op 150 000 - kerf teen 31 Desember 2010.
*kieser-getalle op 200 duidend tot 250 duisend teen 27 April 2011
*afsnydatum vir nominasies as kandidate: 4 Maart 2011.
*afsnydatum vir kieser-registrasies: 27 April 2011.
*Verkiesing om plaas te vind op 20 & 21 Mei 2011.
*Aankondiging van Volksraadslede en aflegging van ampsbeloftes deur
Volksraadslede op 31 Mei 2011.
*Fondse benodig en uitstaande (by benadering): R 5 000 000.

Die volgende is geïdentifiseer as take wat deurlopend uitgevoer sal
moet word in voorgenoemde proses: V
*Verspreiding van inligting.
*Intensiewer veldtog tot werwing van befondsing.
*Bemarking.
*Aanstelling van verdere Registrasie Beamptes.
*Terugvoer aan geregistreerde kiesers.
*Vergaderings van streekvlak tot op die vlak van huisvergaderings; om
gehou te word op plaaslike inisiatief met medewerking van die Sentrale
Komitee en/of Streek Koördineerders.
*Verdere klem op betrokkenheid van meewerkende organisasies.
*Motivering.

Deelnemers was dit eens dat voorgenoemde proses geensins deur 'n klein
groepie persone op die Sentrale Komitee en die huidige Streek
Koördineerders deurgevoer sal kan word nie. Ieder en elke individu sal
sy of haar bydrae moet maak op welke manier ookal om die wa deur die
drif te kry. Interessante voorstelle in hierdie verband (wat ook reuse
koste-besparing sal meebring) was dat persone wat aangrensend tot
snelweë of ander besige paaie en strate woon, groot borde op hulle
eiendom kan oprig met die VVK se kenteken en webwerf-adres.


Daar is ook besluit (weens die kritiese belangrikheid daarvan en die
reeds-bestaande werklas op die Sentrale Kantoor) om twee aparte
komitees vir Bemarking en Befondsing saam te stel.

Ter afsluiting is daar 'n aantal promosie-items by die Sentrale
Kantoor beskikbaar vir diegene wat dit in hulle werwing-veldtogte
nuttig kan gebruik: pragtige VVK hemde en besigheidskaartjies. Skakel
gerus vir Chantal as jy verdere idees of borgskappe in hierdie verband
aan die hand kan doen. In die woorde van Jan Celliers:

Wees sterk!
Daar's 'n nasie te lei, daar's 'n stryd te stry, daar's werk!
Daar's nie na guns of eer te kyk,
daar's nie na links of regs te wyk,
daar's net te swyg en aan te stryk - Komaan!


-Paul Kruger